20-26 Desember
RIGTERS 10-12
Lied 127 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jefta – ’n Geestelike man”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Rig 11:1 – Hoe weet ons dat Jefta nie ’n buite-egtelike seun was nie? (it-2-E 26)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Rig 10:1-18 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die pamflet Wat dink jy van die Bybel? om die voorgestelde gesprek te begin (th studie 1).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan (th studie 4).
Bybelstudie: (5 min.) lffi les 02: Punt 5 (th studie 3)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Van jongs af aan Jehovah toegewy: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Wat het die video jou geleer oor die waarde van opleiding? oor die waarde daarvan om jou toe te wy wanneer jy jonk is? oor die waarde daarvan om jou beskikbaar te maak om in Jehovah se organisasie gebruik te word?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 17 ¶15-21
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 55 en gebed