Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jefta – ’n Geestelike man

Jefta – ’n Geestelike man

Jefta het nie op die probleme wat hy met ander gehad het, gefokus nie (Rig 11:5-9; w16.04 5 ¶9)

Jefta het geleer uit Jehovah se handelinge met Sy volk (Rig 11:12-15; it-2-E 27 ¶2)

Jefta het gefokus op wat die belangrikste was – dat Jehovah die ware God is (Rig 11:23, 24, 27; it-2-E 27 ¶3)

Op watter spesifieke maniere wys ek dat ek ’n geestelike persoon is?