Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wat ouers by Manoag en sy vrou kan leer

Wat ouers by Manoag en sy vrou kan leer

Wees ’n goeie voorbeeld van getrouheid aan die ware God (Rig 13:1, 2, 6)

Soek Jehovah se leiding (Rig 13:8; w13 8/15 16 ¶1)

Moenie bang wees om julle kinders reg te help nie (Rig 14:1-4; w05 3/15 25-26)

Watter hulpmiddele is in jou taal beskikbaar wat ouers kan help om kinders groot te maak?