29 November-5 Desember 2021
RIGTERS 4-5
Lied 137 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah gebruik twee vrouens om sy volk te red”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Rig 5:20 – Hoe het die sterre uit die hemel vir Barak geveg? (w05 1/15 25 ¶5)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Rig 4:1-16 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan Die Wagtoring, nr. 2 2021 aan (th studie 1).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan (th studie 4).
Toespraak: (5 min.) w06 3/1 28-29 – Tema: Op watter manier moet vrouens “stilbly in die gemeentes”? – 1Kor 14:34 (th studie 14).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hoe kan susters meer doen vir Jehovah?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video “Vrouens wat hard werk in die Here”
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 16 ¶14-20, venster 16B
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 27 en gebed