27 September–3 Oktober
JOSUA 6-7
Lied 144 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Verwerp waardelose dinge”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Jos 6:20 – Watter bewys is daar dat die eertydse stad Jerigo in ’n kort tydjie verower was? (w15 11/15 15 ¶2-3)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Jos 6:1-14 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 12).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
Bybelstudie: (5 min.) lffi les 01 punt 3 (th studie 8)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Die organisasie in aksie: (5 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir September.
Opsetlike ongehoorsaamheid bring slegte gevolge: (10 min.) Bespreking. Speel die video ‘Nie een woord het onvervuld gebly nie’ – Uittreksel. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Watter duidelike opdrag het Jehovah in verband met Jerigo gegee? Wat het Agan en sy familie gedoen, en hoekom? Watter lesse leer ons uit hierdie verslag? Moedig almal aan om die hele video te kyk.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 14 ¶8-14, venster 13A
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 88 en gebed