4-10 September
ESTER 1-2
Lied 137 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Doen jou bes om soos Ester beskeie te wees”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Est 2:5 – Watter bewyse is daar dat Mordegai regtig bestaan het? (w22.11 31 ¶3-6)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Est 1:13-22 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Koninkryk – Mt 6:9, 10. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan (th studie 1).
Toespraak: (5 min.) w20.11 12-14 ¶3-7 – Tema: Hulp van Jesus en die engele (th studie 14).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Wat ander jongmense sê – Hoe jou liggaam moet lyk: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoekom kan dit moeilik wees om ’n gebalanseerde beskouing van ons voorkoms te hê?
Hoe kan die beginsel in 1 Petrus 3:3, 4 ons help om ’n gebalanseerde beskouing van onsself te hê?
Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir September.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 56 en eindnota 6 en 7
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 101 en gebed