Spring na inhoud

Streef doelwitte na wat God eer

Timoteus, wat uit ’n godsdienstig verdeelde huisgesin kom, kom voor ’n keuse te staan. Sal hy hoër onderwys en rykdom nastreef of sal hy besluit om Jehovah heelhartig te dien?