Die huwelik
Sleutels tot sukses
Vertrou op God om ’n gelukkige huwelik te hê
Twee eenvoudige vrae kan jou help om jou huwelik te verbeter
Hoe kan ’n huwelik gelukkig wees?
Die Bybel se raad oor hoe om ’n gelukkige huwelik te hê, werk omdat dit kom van die Insteller van die huwelik, Jehovah God.
Wysheid vir gesinsgeluk
Wat kan mans, vrouens, ouers en kinders doen om ’n gelukkige gesinslewe te geniet?
Suksesvolle gesinne — Spanwerk
Voel jy dat jy en jou huweliksmaat onder een dak bly, maar aparte lewens lei?
Hoe om ’n sukses van julle eerste huweliksjaar te maak
Is jy pas getroud? Die Bybel kan jou help om jou huwelik te versterk.
Hoe om geduldiger te word
Tussen twee onvolmaakte mense is dit normaal dat daar probleme sal wees. Geduld is noodsaaklik vir ’n suksesvolle huwelik.
Vir ’n gelukkige huwelik: Respekteer mekaar
Die Bybel kan jou en jou huweliksmaat help om respek vir mekaar in julle huwelik op te bou, selfs al was dit nie vantevore daar nie.
Hoe om respek te toon
Respek in die huwelik is nie ’n luuksheid nie
Wat het geword van respek vir die gesin?
Elke gesin kan gelukkiger wees as elke gesinslid respek vir mekaar toon.
Behandel jou maat met respek
Hoe kan ’n man of ’n vrou op ’n respekvolle manier kommunikeer?
Vir ’n gelukkige huwelik: Wees liefdevol
Werk, stres en die alledaagse druk van die lewe kan maak dat ’n paartjie nie so liefdevol is teenoor mekaar nie. Kan ware liefde weer in die huwelik gevind word?
Toon waardering
Wanneer ’n man en vrou hard probeer om mekaar se goeie eienskappe raak te sien en waardering daarvoor te toon, word hulle verhouding gewoonlik sterker. Wat kan jou help om groter waardering te toon?
Hoe om liefde aan jou maat te betoon
Hoe kan huweliksmaats wys dat hulle regtig lief is vir mekaar? Kyk na vier voorstelle wat op beginsels in die Bybel gebaseer is.
Hoe om ’n meer toegewyde huweliksmaat te wees
Is toegewydheid in die huwelik soos ’n swaar gewig wat jou aan ’n slegte besluit vasketting of soos ’n anker wat julle huwelik stabiliteit kan gee?
Bly toegewyd aan jou huwelik
Wat versterk ’n huwelik? Wat verswak dit? Hoe kan jy jou toegewydheid versterk?
Wees lojaal aan mekaar
Behels getrouheid in die huwelik meer as om egbreuk te vermy?
Hoe om ’n sukses te maak van ’n tweede huwelik
’n Tweede huwelik bied uitdagings wat nie in ’n eerste huwelik ondervind word nie. Hoe kan ’n egpaar ’n sukses daarvan maak?
Mans—Maak julle huis ’n veilige hawe
’n Gesin kan finansiële sekuriteit geniet, maar emosioneel onveilig voel.
Die pad van geluk — Liefde
As ons gelukkig wil wees, is dit belangrik dat ons vir ander lief is en liefde van ander ontvang.
Wat die Bybel sê
Sê die Bybel iets oor huwelike tussen mense van dieselfde geslag?
Die Insteller van die huwelik weet ongetwyfeld die beste hoe om ’n permanente en gelukkige band te smee.
Is poligamie aanvaarbaar?
Het die idee by God ontstaan? Kyk na wat die Bybel oor poligamie sê.
Wat sê die Bybel oor gemengde huwelike?
Kyk na ’n paar Bybelbeginsels wat verband hou met rassegelykheid en gemengde huwelike.
Wat sê die Bybel oor die huwelik?
Die waarhede in die Bybel kan paartjies help om probleme te vermy of te oorkom.
Is die huwelik bloot ’n maatskaplike instelling?
Kyk hoe die godgegewe rolle in die huwelik ’n man en vrou kan help om gelukkig te wees.
Moet jy getroud wees om gelukkig te wees?
Kan ongetroude Christene gelukkig wees? In die Bybel vind ons God se beskouing van die huwelik en ook ’n volmaakte voorbeeld van iemand wat ongetroud gebly het.
Probleme en oplossings
’n Beter siening van jou huweliksmaat se irriterende gewoontes
Pleks van toe te laat dat ’n irriterende gewoonte konflik veroorsaak, moet jy leer om dit in ’n ander lig te sien.
Hoe om werk “by die werk” te los
Vyf wenke wat kan help om te keer dat jou werk met jou huwelik inmeng.
Hulp vir slagoffers van gesinsgeweld
Besef dat dit nie jou skuld is nie en dat jy nie alleen is nie.
’n Oplossing vir gesinsgeweld
Hoe kan Bybelbeginsels selfs die gewelddadigste mense help om hulle gedrag te verander?
Verhoudings met skoonouers
Drie wenke kan julle help om te verhoed dat probleme met skoonouers in huweliksprobleme ontaard.
Hoe om vreedsame verhoudings met julle familielede te behou
Julle kan julle ouers eer sonder dat julle huwelik daaronder ly.
Wanneer ’n huweliksmaat spesiale behoeftes het
Kyk na drie voorstelle wat huwelike kan help wanneer een huweliksmaat chronies siek is.
Wanneer huweliksmaats nie saamstem nie
Hoe kan huweliksmaats probleme oplos en in vrede saam woon?
Hoe om probleme in jou huwelik op te los
Bybelbeginsels kan jou help om probleme op ’n liefdevolle en respekvolle manier op te los. Kyk na vier belangrike stappe.
Alkoholmisbruik in die huwelik
Wat kan jy doen as alkoholmisbruik besig is om jou huwelik te affekteer?
Pornografie kan jou huwelik vernietig
Hierdie voorstelle kan jou help om weg te breek van die gewoonte om na pornografie te kyk en om jou verhouding te herstel.
Wanneer ’n huweliksmaat na pornografie kyk
Hoe kan ’n paartjie saamwerk om ’n maat se verslawing aan pornografie te oorkom en om die vertroue in hulle huwelik te herstel?
Hoe om konflik in die huwelik te hanteer
Waarom ontstaan konflik, en wat kan jy doen om te keer dat dit jou huwelik vernietig?
Hoe om verskille te hanteer
Het jy al ooit gevoel dat jy en jou huweliksmaat nie by mekaar pas nie?
Hoe om gegriefdheid te laat vaar
Gestel jou maat het iets gedoen wat jou seergemaak het. Beteken vergifnis dat jy die oortreding verklein of maak asof dit nooit gebeur het nie?
Suksesvolle gesinne — Vergewe
Wat kan jou help om nie net die verkeerde dinge in jou maat te sien nie?
Hoe kinders ’n huwelik verander
Vind uit hoe Bybelbeginsels ouers kan help om hulle by hierdie nuwe fase in die lewe aan te pas.
Wanneer die kinders die huis verlaat het
Party egpare kom voor groot uitdagings te staan wanneer hulle kinders groot is en die huis verlaat het. Wat kan ouers doen om by die “leë nes” aan te pas?
Wanneer ’n tragedie plaasvind
Kry die nodige ondersteuning.
Hoe om jaloesie in die huwelik te vermy
’n Huwelik kan nie suksesvol wees as huweliksmaats agterdogtig is of mekaar nie vertrou nie. So hoe kan jy dit vermy om sonder rede jaloers te wees?
Wanneer ’n vriendskap te heg raak
Sê jy vir jouself: ‘Ons is net vriende’? Indien wel, kan jy Bybelbeginsels ondersoek om te sien of jy jouself nie dalk flous nie.
Uitmekaar en egskeiding
Hoe egskeiding kinders raak
Al dink party mense dat egskeiding altyd goed sal wees vir die kinders, wys navorsing dat die gevolge van egskeiding op kinders verwoestend kan wees.
As jy teleurgesteld is met jou huwelik
Voel dit of jy en jou huweliksmaat nou eerder selmaats as sielsgenote is? Kyk na vyf stappe wat jou huwelik kan help.
Is die lewe die moeite werd wanneer ’n huweliksmaat ontrou is?
Onskuldige huweliksmaats het al vertroosting in die Bybel gevind.
Wat die Bybel sê oor egbreuk
Beëindig egbreuk die huwelik?
Hoe om weer vertroue op te bou in ’n huwelik
As julle julle huwelik wil red ná ’n terugslag soos egbreuk, sal dit ’n moeilike uitdaging wees. Maar julle kan sukses behaal!
Laat die Bybel egskeiding toe?
Vind uit wat God toelaat en wat hy haat.
Is egskeiding die antwoord?
Wat moet jy doen as jou huwelik wankelrig is en lyk asof dit binnekort gaan ineenstort?
Hoe om ’n egskeiding te vermy wanneer julle ouer is
Wat veroorsaak dat ouer mense skei? Hoe kan jy keer dat dit jou huwelik raak?
Hoe om ná ’n egskeiding voort te gaan met die lewe
Byna almal wat skei, vind dat die lewe daarna moeiliker is as wat hulle verwag het. Die praktiese raad in die Bybel kan jou help om die uitdagings van ’n egskeiding die hoof te bied.
Hoe beskou Jehovah se Getuies egskeiding?
Voorsien Getuies hulp aan paartjies met huweliksprobleme? Moet gemeentelike ouer manne die egskeiding van ’n Getuie goedkeur?