Jesus
Wie is Jesus?
Was Jesus net ’n goeie mens?
Waarom Jesus van Nasaret die invloedrykste mens is wat nog op die aarde gelewe het.
Is Jesus die almagtige God?
Wat het Jesus gesê oor sy posisie in verhouding tot God?
Hoekom word Jesus die Seun van God genoem?
Hoe is Jesus God se Seun as God nie letterlik die pa van ’n kind geword het soos wat mense kinders voortbring nie?
Bewys Messiaanse profesieë dat Jesus die Messias was?
Kan daar meer as een Messias wees?
Wie is die antichris?
Kom hy, of is hy reeds hier?
Wie of wat is die Woord van God?
Hierdie term wat in die Bybel gebruik word, het meer as een betekenis.
Wie is die aartsengel Migael?
Hy het ook ’n ander naam wat waarskynlik bekender is.
Jesus se lewe op die aarde
Wanneer is Jesus gebore?
Vind uit waarom Kersfees op 25 Desember gevier word.
Die Maagd Maria – Wat sê die Bybel oor haar?
Party beweer dat Jesus se geboorte die Onbevlekte Ontvangenis was. Ondersteun die Bybel hierdie leerstelling?
Wie was die “drie wyse manne”? Het hulle die “ster” van Betlehem gevolg?
Baie uitdrukkings wat gewild is gedurende Kersfees, staan eintlik glad nie in die Bybel nie.
Glo geleerdes dat Jesus bestaan het?
Vind uit of hulle glo dat Jesus ’n werklike persoon was.
Bevat die Bybel ’n akkurate verslag van Jesus se lewe?
Kyk na feite oor die Evangelieverslae en die oudste manuskripte waarvan ons weet.
Hoe het Jesus gelyk?
Die Bybel gee ons min of meer ’n idee van hoe hy gelyk het.
Was Jesus getroud? Het Jesus broers en susters gehad?
Hoe weet ons of Jesus getroud was of nie, aangesien die Bybel nie spesifiek sê wat Jesus se huwelikstatus was nie?
Wanneer is die verslae oor Jesus geskryf?
Hoeveel tyd het verloop tussen Jesus se dood en die tyd toe die Evangelies geskryf is?
Jesus se dood en opstanding
Hoekom het Jesus gesterf?
Kan sy dood ons bevoordeel?
Het Jesus aan ’n kruis gesterf?
Baie beskou die kruis as ’n simbool van die Christelike godsdiens. Moet ons dit in aanbidding gebruik?
Is die Lykkleed van Turyn Jesus se grafdoek?
Drie belangrike feite oor die Lykkleed wat jou sal help om antwoorde te kry.
Het Jesus ná sy opstanding ’n vleeslike of ’n geestelike liggaam gehad?
Die Bybel sê dat Jesus “lewend gemaak is in die gees”. Hoe kon sy dissipel hom dan sien en aanraak nadat hy opgewek is?
Jesus se rol in God se voorneme
Jesus red — Hoe?
Hoekom het ons Jesus nodig om vir ons te pleit? Is geloof in Jesus al wat ons nodig het om gered te word?
Is geloof in Jesus genoeg vir redding?
Die Bybel beskryf party wat in Jesus glo, maar wat nie gered sal word nie. Hoe kan dit wees?
Hoe is Jesus se offerande “’n losprys in ruil vir baie”?
Hoe voorsien die losprys verlossing van sonde?
Waarom moet ek in Jesus se naam bid?
Kyk hoe gebed in Jesus se naam God eer en hoe dit respek vir Jesus toon.
Wat is Christus se koms?
Sal ons hom kan sien wanneer hy kom?