Duitsland
Jehovah se Getuies in Duitsland
-
Jehovah se Getuies — 174 907
-
Gemeentes — 2 002
-
Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood — 273 222
-
Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking — 1 tot 488
-
Bevolking — 84 359 000
Herdenkingsentrum in Duitsland reël uitstalling wat vervolging van Jehovah se Getuies erken
Die uitstalling wat by verskeie plekke uitgestal word, wys dat Jehovah se Getuies deur die Nazi’s en Kommuniste van die DDR vervolg is vir hulle sterk geloof.
Uitstalling in Kassel, Duitsland, 70 jaar ná historiese byeenkoms van Jehovah se Getuies
Jehovah se Getuies het ’n uitstalling gehou om die 70ste herdenking te vier van die grootste byeenkoms van die Getuies in Europa ná die Tweede Wêreldoorlog.
Nie meer onbekend nie: Max Eckert word herdenk by herdenkingsentrum van Dachau-konsentrasiekamp
Hoewel ons redelik min weet omtrent die dood van Max Eckert, een van Jehovah se Getuies, staan hy nou algemeen bekend as ’n man van sterk geloof.
Duitsland gee Jehovah se Getuies die hoogste wetlike status
Ná ’n regstryd van 26 jaar het die Getuies publieke reg-status gekry. Hulle het nou dieselfde voordele as ander groot godsdienste in Duitsland.
Duitsland erken streekbyeenkomste van Jehovah se Getuies wetlik as godsdienstige vakansiedae
Die Getuies se jaarlikse streekbyeenkomste word nou erken as godsdienstige vakansiedae en bevestig ouers se reg om hulle kinders volgens hulle godsdiensoortuigings op te voed.
Die herdenking van die bevryding van Brandenburg vestig die aandag op Jehovah se Getuies
Tussen 1940 en 1945 is 127 Getuies doodgemaak in die Brandenburg an der Havel-tronk, Duitsland. Gedurende die herdenking is die aandag op hulle verhaal gevestig.