Eritrea
Jehovah se Getuies in Eritrea
-
Getuies in die tronk vir hulle geloof — 64
Twee bejaarde Getuies sterf in ’n tronk in Eritrea
Habtemichael Tesfamariam en Habtemichael Mekonen het vroeg in 2018 in die Mai Serwa-tronk gesterf. Albei mans is onregverdig vir hulle geloof in die tronk gesit en het amper tien jaar lank swaargekry as gevolg van slegte toestande in die tronk.
Vervolging van Jehovah se Getuies in Eritrea kry meer internasionale aandag
Die Kommissie van Ondersoek oor Menseregte in Eritrea sê dat die vervolging ‘op grond van godsdienstige en etniese redes’ neerkom op ‘’n misdaad teen die mensdom’.
VN-Kommissie moet oor menseregteskendings in Eritrea verslag doen
Aan die einde van Oktober sal die VN se Algemene Vergadering ’n verslag ondersoek oor menseregteskendings in Eritrea, wat ernstige vervolging van Jehovah se Getuies insluit.
Twintig jaar van gevangenskap in Eritrea—Sal dit ooit tot ’n einde kom?
Drie Getuiemans is al 20 jaar lank in die tronk sonder dat hulle amptelik aangekla is. Baie ander is ook opgesluit. Sal Eritrea ooit ’n einde maak aan godsdiensvervolging?