Spring na inhoud

Italië

 

2020-07-03

ITALIË

Onderhoud met Pia Di Benedetto, M.D.

‘Ons het geleer dat as ons mooi dink oor hoe om ’n pasiënt te behandel met spesifieke strategieë dit dan vir dokters moontlik is om selfs baie moeilike operasies te doen sonder dat dit nodig is om bloed te gebruik.’

2020-07-03

ITALIË

Onderhoud met Claudio Ronco, M.D.

‘Ons doen nou baie minder bloedoortappings.’

2020-07-03

ITALIË

Onderhoud met Patrizio Mazza, M.D.

“Dit is beslis moontlik om gewasse soos limfoom sonder bloedoortappings te behandel, asook akute bloedkanker en ander soorte bloedkanker en murgkanker (’n siekte wat al hoe meer voorkom in Westerse lande).”

2020-07-03

ITALIË

Onderhoud met Alfredo Guglielmi, M.D.

“Jehovah se Getuies het ons gehelp om baie versigtig te wees met die gebruik van bloed deur die pasiënt goed voor te berei, deur seker te maak dat die pasiënt kwalifiseer om ’n spesifieke operasie te kry, deur te sorg dat die metodes vir bloedbesparing in die operasiekamer gevolg word en deur bloedarmoede voor die operasie te behandel.”