Spring na inhoud

OESBEKISTAN

Geskiedkundige gebeure in Oesbekistan

Geskiedkundige gebeure in Oesbekistan
  1. 19 FEBRUARIE 2009 – Owerhede verwerp die Getuies se 16de aansoek vir registrasie in Tasjkent. Aansoeke is verwerp in 1997, 1998, 2000, 2001, 2003, 2004, 2005 en 2006

  2. 24 AUGUSTUS 2006 – Regering verklaar die registrasie van die LRO in Fergana ongeldig

  3. AUGUSTUS 1999 – Regering herregistreer die Getuies se LRO’s in Tjirtjik en Fergana

  4. 1 MEI 1998 – Regering pas wet toe om godsdiensorganisasies te reguleer en vereis herregistrasie

  5. DESEMBER 1996 – Regering verwerp die Getuies se eerste aansoek vir registrasie in Tasjkent

  6. 17 DESEMBER 1994 – Regering registreer plaaslike godsdiensorganisasies (LRO’s) van Jehovah se Getuies in Tjirtjik en Fergana

  7. 8 DESEMBER 1992 – Nuwe regering neem grondwet aan wat basiese menseregte waarborg

  8. 1 SEPTEMBER 1991 – Oesbekistan word ’n onafhanklike land

  9. 1960’s – Jehovah se Getuies rapporteer eerste bedrywighede in Angren en Tjirtjik