Spring na inhoud

Broer Wiktor Sjajapof

10 AUGUSTUS 2022
RUSLAND

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | Dankbaarheid versterk Wiktor Sjajapof om met vreugde te volhard

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | Dankbaarheid versterk Wiktor Sjajapof om met vreugde te volhard

Op 7 November 2022 het die Nikolski-distrikshof van die Penza-streek broer Wiktor Sjajapof skuldig bevind en hom ’n opgeskorte tronkvonnis van twee jaar gegee. Hy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.

Tydlyn

  1. 19 Augustus 2021

    Kriminele saak word gemaak. Word aangekla van deelname aan ekstremistiese bedrywighede

  2. 5 Februarie 2022

    Word deur die polisie voorgekeer. Huis word later daardie dag deursoek. Word aangehou en na Penza, wat sowat 740 kilometer daarvandaan is, gestuur

  3. 6 Februarie 2022

    Word in ’n tydelike detensiesentrum geplaas

  4. 8 Februarie 2022

    Word uit tydelike aanhouding vrygelaat en onder huisarres geplaas

  5. 28 Maart 2022

    Kriminele verhoor begin

Profiel

Ons is dankbaar om te weet dat die vrede wat ons deur middel van Jehovah se lojale liefde kry, ons harte en verstande in moeilike tye sal beskerm. – Filippense 4:7.