Spring na inhoud

Broer Dmitri Ignatof en sy vrou, Darja

12 JUNIE 2024 | BYGEWERK: 25 JULIE 2024
RUSLAND

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | Hulle ‘dien Jehovah saam as ’n span’

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | Hulle ‘dien Jehovah saam as ’n span’

Op 24 Julie 2024 het die Sowietski-distrikshof van die stad Oriol broer Dmitri Ignatof skuldig bevind en hom tot twee jaar dwangarbeid in ’n tronk gevonnis. Hy sal in die tronk moet bly en gemeenskapsdiens op ’n toegewese plek doen. Gedurende sy vonnis sal die regering 5 persent van sy salaris aftrek.

Profiel

Ons is dankbaar vir Dmitri en Darja se voorbeeld wat ons daaraan herinner dat as ons “bly dink aan die dinge daar bo,” ons beslis ons geestelike balans kan behou selfs wanneer ons deur moeilike tye gaan. – Kolossense 3:2.

Tydlyn

  1. 9 Desember 2020

    Huis word deursoek

  2. 28 Oktober 2021

    Kriminele saak word gemaak

  3. 13 September 2023

    Huis word weer deursoek

  4. 4 Maart 2024

    Kriminele verhoor begin