3 MEI 2023 | BYGEWERK: 13 DESEMBER 2023
RUSLAND
JONGSTE NUUS – BROER TRONK TOE GESTUUR | ‘Jehovah is die heeltyd bewus van waar ek is’
Op 7 Desember 2023 het die Kirofski-distrikshof van Kazan broer Aleksei Gerasimof skuldig bevind en hom tot ses jaar tronkstraf gevonnis. Hy is in die hof in hegtenis geneem.
Profiel
Ons weet dat Jehovah nooit sy lojale dienaars sal verlaat nie. Hy is getrou en help ons om enige moeilike tye te verduur. – 1 Korintiërs 10:13.
Tydlyn
10 Februarie 2022
Kriminele saak word gemaak
18 Maart 2022
Huis word deursoek en hy word ondervra
23 September 2022
Word onder reisbeperkings geplaas
22 Februarie 2023
Kriminele verhoor begin