1 MEI 2023 | BYGEWERK: 30 AUGUSTUS 2023
RUSLAND
JONGSTE NUUS – SUSTER GEVONNIS | ‘My probleme is net tydelik’
Op 28 Augustus 2023 het die Oeroepski-distrikshof van die Karatjajewo-Circassian Republiek suster Irina Perefilewa ’n opgeskorte tronkstraf van vyf jaar en ses maande gegee. Sy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.
Profiel
Soos Irina, vertroos dit ons om te weet dat maak nie saak hoe moeilik dinge lyk nie, dit ‘net ’n kort rukkie duur en lig is’ in vergelyking met die seëninge wat Jehovah vir sy getroue knegte beplan. – 2 Korintiërs 4:17.
Tydlyn
9 Januarie 2021
Huis word deursoek
22 November 2021
Kriminele saak word gemaak
23 November 2021
Huis word weer deursoek
29 November 2021
Aangekla van die deelname aan die bedrywighede van ’n ekstremistiese organisasie
15 Oktober 2022
Word onder reisbeperkings geplaas
6 Desember 2022
Kriminele verhoor begin