Spring na inhoud

24 JANUARIE 2020
RUSLAND

Russiese hof beboet broer Markin en Trofimof. Hoef nie tronk toe te gaan nie

Russiese hof beboet broer Markin en Trofimof. Hoef nie tronk toe te gaan nie

Op Vrydag 24 Januarie 2020 het die Poljarni-distrikshof van Moermansk broer Roman Markin en Wiktor Trofimof skuldig bevind. Hulle het broer Markin ’n boete van omtrent R73 000 gegee en broer Trofimof ’n boete van omtrent R85 000 gegee. Hoewel ons ontsteld is dat ons dierbare broers skuldig bevind is, is ons baie bly dat hulle nie tronk toe hoef te gaan nie.