Geskiedkundige gebeure in Rwanda
28 NOVEMBER 2014 – ’n Hof in Karongi bevestig dat dit nie disrespekvol is om nie die volkslied te sing nie
2004 – Meer as 100 Getuies word gearresteer omdat hulle neutraal gebly het
13 DESEMBER 2002 – Wetlike registrasie van Jehovah se Getuies word bygewerk en weer bevestig deur die nuwe regering
APRIL 1994 – Begin van volksmoord waarin byna eenmiljoen mense van Rwanda sterf, insluitende 400 Getuies
13 APRIL 1992 – Jehovah se Getuies verkry wetlike registrasie
OKTOBER 1990 – Die Rwandese Patriotiese Front val die noorde van Rwanda aan uit Uganda
NOVEMBER 1982 – Regering verbied Jehovah se Getuies
MAART 1970 – Eerste bedrywighede van Jehovah se Getuies in Rwanda word gerapporteer