Spring na inhoud

15 JULIE 2022
WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2022 – Nr. 5

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2022 – Nr. 5

’n Lid van die Bestuursliggaam gee vir ons die jongste nuus oor hoogtepunte in ons vertaalwerk en regsoorwinnings. Hy deel ook aanmoedigende ondervindinge om vir ons te wys wat broers en susters gehelp het om vervolging in die voormalige Sowjetunie te verduur.